October 20, 2020

Rugby Borge vir 2021 en 2022

KMI Airport and Auto Baltic Nelspruit Laerskool Nelspruit is trots om bekend te maak dat KMI en Auto Baltic Nelspruit, die Nellie Leeus se Rugbyballe borgskap […]
September 19, 2020

Nellies support Rhino conservation.

Ruben du Toit knows his stuff! At the age of 8, Ruben Du Toit already understands the importance of his role in safeguarding the future of […]
September 7, 2020

Nellies Lojaliteitskaarte / Loyalty Cards

Geagte Nellie ouers, Elke gesin sal in die komende week ‘n Nellie lojaliteitskaart ontvang. Lowveld loyalty Program (LLP) skep die geleentheid vir ouers om Laerskool Nelspruit […]
July 7, 2020

Ons dink buite die boks

Rohann Schultz van Laerskool Nelspruit wen Evapo-chain Dit was ‘n kompetisie wat Thought Africa geloots het. “Thinkersplay 3D design challenge” Thought Africa is ‘n besigheid wat […]
December 3, 2019

Laerskool Nelspruit Meriete toekennings 2019

Baie geluk aan al die presteerders by Laerskool Nelspruit. TOP TOEKENNINGS 2019 SPORT: INTERSENFASE ATLETIEKBeste Prestasie in Atletiek: Senior Seun – Vian LouwBeste Prestasie in Atletiek: […]
September 10, 2019
AKAS-2019-Laerskool-Nelspruit

Almal kan Afrikaans spel in Nellies

DIT is nie waar dat kinders nie meer geleer word om te kan spel nie.Die Laerskool Nelspruit (Nellies) het hierdie stelling bewys toe agt van die […]
September 9, 2019

Nellies wys hul staal tydens die SA Landloop Kampioenskappe

Altesaam 19 atlete van Nellies is gekies om aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe te gaan deelneem. Baie geluk aan al ons atlete wat pragtig presteer het tydens […]
November 15, 2018

FREE MYSCHOOL APP

HAVE YOU DOWNLOADED OUR FREE MYSCHOOL APP ? Our app is live in the App Stores, we have upgraded the app to include a Virtual Card […]
October 25, 2018
Nellie koor sing in Harmonie

Nellies deel van Sing in harmonie

Sing in Harmonie is die eerste skoolkoorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale TV hul merk te maak […]