Wie is Laerskool Nelspruit?
Laerskool Nelspruit is ‘n dinamiese skool, ryk aan tradisie, wat op akademiese-, sport- en kultuurterreine uitstekend presteer en is een van die toonaangewendste laerskole in Suid-Afrika. By NLS is daar ’n gesonde balans tussen akademie, sport en kultuur. Leerders word aangemoedig om aan sport sowel as kulturele aktiwiteite deel te neem. ‘n Betrokke leerder is ‘n gelukkige leerder. Buitemuurse aktiwiteite is vormend en leerders wat daaraan deelneem, beleef hul skoollewe as verrykend. Buitemuurse aktiwiteite ontwikkel ons leerders fisiek en geestelik.
Voornemende Nellies (Graad R-leerders) is enige tyd welkom om by NLS besoek af te lê. Dit is vir ons belangrik dat nuwe ouers en leerders ons skool so gou as moontlik moet leer ken. Kom stap ‘n draai deur die skool, maak ‘n afspraak met ons personeel, woon ons sport-, kultuur- en/of kuiergeleenthede by en volg ons op Facebook, en d6.
ADMITTANCE REQUIRMENTS
The admittance of a pupil to the school is subject to the parent / guardian accepting the following prior to admission:
-
Identification with and living up to the school ethos during all activities in particular as far as mother tongue and Christian character is concerned.
-
The pupil must comply with the age requirements and minimum advance requirements as set out by the Education Department and enforced by the Governing Body for the particular grade in question.
-
The payment of the compulsory school fees as set out by the Governing Body in the rules of the school.
-
The pupil and his parent / guardian will comply with the school rules and regulations according to statutory rules or as set out by the Governing Body in particular the rules pertaining to school uniforms.
-
The parents / guardians must apply annually to obtain admission or re-admission for the next year of schooling.
TOELATING VAN LEERLINGE
EERSTE INSKRYWINGS (Graad een)
KLIEK HIER vir die inskrywingsvorms | CLICK HERE for the application forms
Kinders wat gedurende die jaar sewe (7) jaar oud word, is skoolpligtig en moet in Januarie ingeskryf word. (Kinders wat voor 30 Junie ses (6) jaar oud word, mag ook ingeskryf word)
Ouers word vriendelik versoek om die volgende gereed te hê wanneer ‘n graad een leerling ingeskryf word:
-
Volledig voltooide inskrywingsvorm
-
Volledige inligting en handtekening van persoon verantwoordelik vir die betaling van die skoolfonds.
-
Alle nodige aanhangsels:
-
Geboortesertifikaat van leerder
-
Identiteitsdokumente van beide ouers/voogde
-
Bewys van verblyf (Voedingsarea)
-
LEERLINGE VANAF ANDER SKOLE
KLIEK HIER vir die inskrywingsvorms | CLICK HERE for the application forms
Die volgende inligting word verlang wanneer ‘n leerling van ‘n ander skool hier inskryf:
-
Volledig voltooide inskrywingsvorm
-
Volledige inligting en handtekening van persoon verantwoordelik vir die betaling van die skoolfonds.
-
Alle nodige aanhangsels:
-
Geboortesertifikaat van leerder
-
Identiteitsdokumente van beide ouers/voogde
-
Bewys van verblyf (Voedingsarea)
-
Oorplasingskaart van vorige skool
-
Laaste vorderingsverslag / skoolrapport
-
AANSOEKVORMS:
Aansoeke vir Laerskool Nelspruit. LAAI VORM AF
Enige navrae e-pos nellies@nellies.co.za