Fourie du Plessis

Krieketorganiseerder


BOODSKAP VAN DIE KRIEKETORGANISEERDER

At Laerskool Nelspruit we believe that cricket plays an important role in the education of a young boy. Krieket is ‘n spansport wat jou leer van spangees, dissipline,reëls en sosialisering. Our coaches are all well qualified, have a love for cricket, and their aim is to coach you as professionally and effectively as possible. The coaches have the interest of every player at heart.

Die Nellie Afrigters hou gereeld vergaderings om die vordering van spelers en spankeuses te bespreek. Die afrigters is toegewyd om hul kennis van krieket aan elke krieketspeler by die Nellies oor te dra, om elke speler se vaardighede en tegniek te ontwikkel en om sinvolle en genotvolle afrigtingsessies aan te bied.

Elke speler se indivdualiteit, ontwikkeling, vermoë om in ‘n span te speel, die posisie waar hy speel,en waar hy voel hy maak ‘n sinvolle bydra sonder om blootgestel te word aan onnodige druk, verskil. If we all respect this, our players will have a better chance of just being boys, and playing and enjoying cricket. Our aim should be to provide the boys with, above else, the experience to develop a lifelong commitment to sport!

MISSIE

VISIE

Die totale ontwikkeling van elke krieketspeler op alle vlakke. 
Krieket te vestig as somersport onder seuns.
 
MISSIE
Om aan elkeen die nodige geleenthede te bied.
Om soveel as moontlik seuns die nodige vaardighede te leer.
Om kennis en liefde vir spel onder die seuns te bevorder.
Afrigters toe te rus met nuutste afrigtingsmetodes.
Deur middel van toere die nodige blootstelling aan seuns en afrigters te gee.
Seuns die nodige etiket van die spel te leer.

SPANNE

Die Nellie A- spanne neem deel aan die plaaslike liga. Die Nellies se O/11B en O/13B spanne, asook ons twee O/9 spanne neem aan ‘n vriendskaplike liga deel, waar ons soveel seuns moontlik die geleentheid gee om wedstryde te kan speel.


SUPERLIGA
O/10A
O/11A
O/12A
O/13A
 
VRIENDSKAPLIK
Gr 1 Mini-Krieket
Gr 2 Mini-Krieket
O/9 Buffels
O/9 Renosters
O/11B
0/13B
 

PROVINCIAL TEAMS

Nominated players have the opportunity to participate in the Ehlanzeni regional trials and the Mpumalanga trials.