
BOODSKAP VAN DIE SWEMORGANISEERDER
Laerskool Nelspruit het al vir baie jare ‘n sterk swemspan.
Ons filosofie hier by Laerskool Nelspruit is dat alle Nellies wat kan swem aan ons interhuis gala mag deelneem en sodoende die kans gegun word om in ons swemspan ons skool te kan verteenwoordig en prestasies behaal.
Ons doel is om swemmers se vaardighede te ontwikkel en deelname te verseker. Geleentheid word aan ongeveer 76 swemmers gebied wat ons skoolspan (A en B) verteenwoordig. Die afrigting word deur buite afrigters gedoen en ons swemspan word deur entoesiastiese ouers bygestaan.
Nellieswemmers is Tops!!
NELLIE SWEMSEISOEN
Skole swemseisoen is die 4de kwartaal, maar ons interhuis swem gala vind in die laaste week van die derde kwartaal plaas.
We take part in the Ehlanzeni league which takes place at: CURRO, UPLANDS, PENRYN, WHITE RIVER PRIMARY, and RIVERVIEW.
We also have a friendly gala at Van Riebeeck pool which is hosted by BARBERTON PRIMARY.
TOP SCHOOLS SWIMMING every year in November.
A and B swimming teams consisting out of four boys and four girls in each stroke of each age group from u/7 – u/13.
Ons neem deel in ons Nellie swembroeke (TYR) en ‘n Nellie swempet, beskikbaar by CK klerewinkel op kampus.
NELLIE SWEMSKOOL (GUPPIE)
Ons beskik oor ‘n 25m swembad met 4 bane waar ons jaarlikse interhuis plaasvind.
Die skool het ‘n swemskool (GUPPIE) wat in die middae afrig.
Daar is ook egter verskeie buite swemklubs waar die Nellie swemmers oefen.
Die Nellie swemspan bestaan jaarliks uit ongeveer 76 swemmers
en ons neem aan verskeie gala in die liga deel.
Ons neem ook jaarliks aan die Topskole (Interlaer swembyeenkoms) deel.


MISSIE
We want to reach our vision through a positive attitude, despite and loyalty, mutual respect, and tolerance values.
VISIE
Om aan elke kind die geleentheid te bied om te kan deelneem en die behoud en bevordering van swem by Laerskool Nelspruit. Ons skep ‘n omgewing waarin swemmers tot volle potensiaal kan groei.
