Suné Bodensteyn

Atletiekorganiseerder


BOODSKAP VAN DIE ATLETIEKORGANISEERDER

Atletiek is ‘n sport wat verskeie geleenthede bied aan enige kind om hul potensiaal te ontwikkel en tot die uiterste te benut.
Athletics introduce the child to the art of running, throwing, and jumping. Their minds and bodies are being developed further through perseverance and self-discipline.
Atletiek by Laerskool Nelspruit word op ‘n gesonde basis en ‘n hoë standard aangebied. Nellies Athletics encourage healthy competition amongst athletes in our school, as well as other schools.

BYEENKOMSTE

Die atletiekseisoen vir die atletiekspan van Laerskool Nelspruit is gedurende die eerste kwartaal, m.a.w. vanaf Januarie tot einde Februarie, met die hoogtepunt die jaarlikse Interlaer. Daarna neem individuele atlete aan die Departement van Onderwys se kompetisies deel indien hulle daarvoor kwalifiseer met betrekking tot hul tye, hoogtes en afstande.
The athletics season ends at the end of March with the South African Primary Schools Championships.
Interhuis
Vriendskaplike byeenkomste tuis en weg
Jaarlikse Interlaer
Kringbyeenkoms
Sub-regional Competition
Regional Competition
Mpumalanga Championships
South African Championships

MISSION

To afford every child at Laerskool Nelspruit the opportunity to participate in athletics.

VISIE

Om deelname aan atletiek aan te moedig, met die wete dat ‘n gesonde liggaam ‘n gesonde gees huisves.

KLEREDRAG

Atlete neem deel in die skool se amptelike atletiekdrag.

MASSA - ATLETIEK

Die atletiekseisoen skop af die eerste Vrydag nadat die skool begin het, in die eerste kwartaal, met ‘n Massa byeenkoms waar elke leerder die geleentheid kry om aan die verskillende dissiplines: Naellope, Hoogspring, Verspring, Hekkies en Middelafstande deel te neem.
Na afloop van die Massa byeenkoms word die kinders in vier spanne te wete Mambas, Cheetahs, Buffels en Arende verdeel om aan die Interhuis deel te neem.

INTERHUIS EN VRIENDSKAPLIKE BYEENKOMSTE

Nadat die Interhuis afgehandel is word die eerste vier atlete per item gekies vir die Nellie Atletiekspan wat aan verskeie vriendskaplike byeenkomste deelneem.
Elke atleet kry voldoende geleentheid om deel te neem aan vriendskaplike byeenkomste om sodoende in aanmerking te kom vir die Interlaer Atletiekspan.
Vriendskaplike byeenkomste te Nelspruit, Middelburg en Ermelo word bygewoon ten einde die atleet instaat te stel om met ander atlete mee te ding.

INTER PRIMARY

The Nellies have been victorius in every Inter Primary Athletics Meeting since 2000. These friendly meetings are hosted by schools in the Lowveld annually.

AFRIGTER-KURSUSSE

Afrigters kry die geleentheid om hul kennis uit te brei met die bywoning van ‘n atletiekkursus elke tweede jaar.

MPUMALANGA ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE

Atlete kry jaarliks die geleentheid om aan die Provinsiale Mpumalanga Atletiekkampioenskappe deel te neem.