Mariëtte Jones

Landlooporganiseerder


BOODSKAP VAN DIE LANDLOOPORGANISEERDER

Die hoofdoel van Landloop by LS Nelspruit is genot en bewusmaking van fiksheid. Daar is soms tot 50 atlete, kleuters, Gr 1 tot 7’s en selfs pa's en ma's, fluks aan die hardloop op ons skoolterrein. Daar word ook deurentyd aandag gegee aan waardes soos, uithouvermoeë, deursettingsvermoeë en getrouheid. Daar is verskeie Liga wedlope waaraan die atlete kan deelneem op ‘n Saterdag oggend.

Landloop bied ook geleentheid vir top prestasies. Hierdie atlete doen Maandag tot Donderdag 16:30 to 17:30 ‘n spesiale oefenprogram. Nellies het jaarliks ‘n gemiddeld van 20 Top Landloop atlete wat aan die SA Landloop Kampioenskappe deelneem.

Everybody is welcome to join Cross-country practice. Fitness is important to enjoy any other sport.

‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees!

SEISOEN

Cross-country starts after the athletics season in March, until after the South-African Championship in September.
To be chosen for the Mpumalanga team, you must have participated in at least four league races.

Attire for races: same as athletics attire, with a pair of running shoes.

MISSIE

Ons skep ‘n geleentheid waar die kind in totaliteit kan ontwikkel. Fiksheid is die basis vir ’n gesonde liggaam en ’n gesonde gees.

Klem word gelê op waardes soos UITHOUVERMOË, DEURSETTINGSVERMOË en GETROUHEID.
Ontdekking en ontwikkeling van landloop talent.

VISION

Hard work, diligence and endurance are of utmost importance in our training. Increasing participation, involvement, and enjoyment are our goals to ensure success in cross country at Laerskool Nelspruit.

~ Om te oefen en dit te geniet
~ Om die belangrikheid van fiksheid tuis te bring.

HOW DO WE ACHIEVE THE ABOVE?

Every Nellie is important and unique.

Therefore every Nellie gets the opportunity to partake in the cross country meetings held at various venues.

Landloop Nuus