DIENSTE
Dissipline
- Dagboek inskrywings
- Gedragsfasilitering
- Vaardigheidsontwikkeling (groepe)
- Kommunikasie met ouers
- Detensie
- Oueronderhoude en ouerleiding
- Onderhouding met hoof
- Dissiplinêre verhoor
Opleiding
- Leierskapontwikkeling
- Fasiliteerderontwikkeling en toerusting
- Studiemetodeopleiding
Terapie
- Trauma hantering
- Psigologiese Evaluasies
- Spelterapie
- Groepterapie Ouerleiding
- Arbeidsterapie
- Remediëring
- Spraak/taalterapie
Projekte
- Omgeeprojek
- Waardeprojek
- Anti-boelieprogram
- Maatskaplike ondersteuning
WOW NELLIEWAARDES!!
Respek
- Ek kyk onderwysers in die oë as ek praat
- I accept Sir / Mam’s authority and discipline (gesag / dissipline)
- Ek respekteer ander se idees / opinies
- Ek praat opbouend / mooi met ander mense
- I ask permission if I want to use / borrow somebody’s possessions
- Ek gebruik aanspreekvorms: Juffrou, Meneer, Tannie, Oom
- I solve problems by talking it through
Caring
- I congratulate someone when he / she achieves something
- Ek bemoedig / troos iemand wat sleg voel
- I help a new learner to feel at ease and welcome
- Ek vergewe as iemand ’n fout teenoor my gemaak het
- I share with those children less privileged
- Ek voel jammer vir iemand wat berispe word
- Ek kweek liefde en omgee in my hart vir my maats
- I keep the peace in fighting and bickering
- Ek speel ook met die maat wat alleen is
Obedience
- Ek voer instruksies nougeset en dadelik uit (doen wat Juffrou / Meneer vra)
- I obey school – and class rules
- Ek doen gereeld my eie huiswerk
- I report back to class on time after brake
- Ek stel ‘n goeie / positiewe voorbeeld aan my maats
- I respond at once when addressed by an adult
- Ek praat nie terug as ek aangespreek word nie
Verantwoordelikheid
- Ek daag op en is betyds vir oefening en wedstryde
- I own up to my mistakes when I do something wrong
- Ek neem verantwoordelikheid vir die gevolge van my gedrag
- I look after my possessions
- Ek skryf my huiswerk af wanneer Meneer / Juffrou dit gee
- All my belongings are marked
Eerlikheid
- Ek doen my eie werk in toetse en eksamens
- I tell the truth without adding on or leaving out details
- Ek gee verlore goedere / geld terug aan die verantwoordelike persoon
- I admit my mistakes and learn from it (don’t blame others)
- Ek kry die regte inligting, eerder as om te beskuldig of om te skinder
- When I borrow something, I return it in a good condition
Deursettingsvermoë / Perseverance
- Ek hou aan met probeer – al sukkel ek
- I give my best at all times
- Ek bly steeds oefen, al is ek net ’n reserwe
- I complete tasks which I have started
- Ek soek ’n oplossing vir ‘n probleem
Goeie Maniere
- Ek groet ander, ook besoekers aan ons skool
- Ek staan opsy vir volwassenes wat verby wil kom
- Ek is bedagsaam op die stoepe
- Ek vra verskoning wanneer ek iemand te na kom of bv. Stamp
- Ek is vriendelik met ander in my woorde en gebare (liggaamstaal)
- Ek stel my saak op ’n kalm manier i.p.v. om kwaad te word
- Ek wag dat 'n dame voor my by die deur instap
- Ek gaap met my hand voor my mond
Self Control
- I stay calm when friends pick a fight
- I ignore friends when they are rude or tease me
- I control my tongue and my temper
- I make my own wise choices without being influenced by others
- I think and choose my words before I speak
- I choose the right time and place to express myself
Trots
- Ek praat positief oor my skool en onderwysers
- Ek ondersteun my maats wanneer ons spansport doen
- Ek doen my werk só, dat ek en my ouers trots daarop is
- Ek doen my deel om ons terrein op te pas
- Ek is trots op wat ek bereik, sonder om hoogmoedig te wees
- Ek is trots om ’n Nellie te wees
- Ek dra ’n positiewe beeld uit
Tolerance and Patience
- Ek wag rustig tot Meneer / Juffrou vir my kan aandag gee
- Ek aanvaar ander se idees / opinies kan van myne verskil
- I can wait my turn
- Ek wil nie dadelik my sin hê nie, maar kan wag
- Ek weet dat ander kinders dalk langer neem om te verstaan en gee hulle ’n kans
- I embrace differences in culture (ek verdra mense wat anders as ek is)
- Ek staan agter in ‘n ry en druk nie voor in nie
Netheid
- Ek kom skoon en versorgd skool toe
- I dress according to the dress code
- Ek eet gesond en verstandig en hou so my liggaam sterk
- My school bag is in a good condition
- Ek hou my lessenaar, klas en speelplek skoon van rommel
- I turn my head away when I cough or sneeze
- Ek gaap met my hand voor my mond
Leef voluit
- Ek is dankbaar vir alles wat ek het
- I am the best person I can be
- Ek gryp geleenthede aan
- I overcome adversity (disappointment) and become a stronger person
- Ek is 'n waardegedrewe mens en lief vir die lewe
- Ek leef voluit!