NASKOOLSENTRUM (LAERSKOOL)

Naomi Silver

NASKOOL HOOF


Stephanie van der Merwe


Janke Coetzer


Cherese Claasen


Carolien Schuch


Anzell Myburgh


Marli Lessing


NASKOOLSENTRUM (NELLIE MIERE)

Judy Gray


Magda Botha


Malinda Fourie


Laetitia Viljoen


Ina Groenewald


Jessica Swart


Taalbeleid

Die Naskool funksioneer soos die skool as ‘n parallel medium instansie :
Slegs Afrikaans en Engels word as aanvaarde medium gebruik om te kommunikeer.

Toelatingsbeleid

‘n Leerling wat by die Naskool inskryf moet aan die dieselfde kriteria voldoen as wat vir Laerskool Nelspruit geld en moet aan die minimum ouderdom, soos amptelik deur die MOD voorgeskryf, voldoen vir die aanvangsfase asook in elke graad. Verwys na die Staatskoerant No 19377 van 19 Oktober 1998. Amptelike bewys moet gelewer kan word dat ‘n voornemende Naskoolsentrum leerling ‘n bona fide leerling van Laerskool Nelspruit is.

Algemeen

Afknouery van welke aard ookal word glad nie toegelaat nie.
No fighting will be allowed. There are other means to sort a problem out.
We expect our children to handle themselves with dignity and decency at all times.
Geen kind word toegelaat om terwyl in skooldrag geklee hand-aan-hand of hand-om die lyf met n kind van die teenoorgestelde of dieselfde geslag te loop asof ‘n verliefde paartjie nie. Dit geld ook vir soen en liefkosery in die algemeen.

Slot

The level 1-3 transgressions in the diary is also used to record transgressions in the after school care centre. It will however be recorded as an (ASCT / NSO) after school care transgression in a separate file at the centre.
  • With any three (3) level 1-2 transgressions your child will receive a first written warning! With the fourth transgression : Final written warning!
  • Fith transgression : EXPULSION!
  • With any level 3 transgression your child will receive af final written warning!
  • With the second level 3 transgression : EXPULSION!

Gedragskode

‘n Laerskool Nelspruit Naskoolsentrum leerling :

  1. se gedrag sal die etos en missie van die skool en Naskool weerspieël en nastreef
  2. moet hom so gedra dat hy die Naskool sal komplimenteer en tot voordeel van die ander leerlinge en personeel homself ordelik en gedissiplineerd sal handhaaf,
  3. will react in a disciplined manner and respect their teachers and other parents at all times.
  4. will respect his fellow students,
  5. will respect all the persons in positions above them,
  6. admit that discipline is an important aspect in the learning process,
  7. erken dat selfdissipline en die nakoming van reëls en die dissiplinêre kode ten grondslag lê van ‘n geordende skoolgemeenskap,
  8. sal te alle tye die beeld van die Naskool positief uitdra,
  9. ‘n Naskool kind se optrede en gedrag selfs in hul privaat hoedanigheid, sal hiervan getuig.

Speelterrein

‘n Laerskool Nelspruit Naskoolsentrum leerling :

  1. Enige kind wat ter enige tyd sonder toestemming buite die toegelate speelterrein is sal onmiddelik sy plek in die Naskoolsentrum verbeur.
  2. No ball games will be allowed between buildings.
  3. Geen leerling mag by die personeel se voertuie speel nie.
  4. Lost items have to be handed in at the office – no finders’ keepers!
  5. Klere, tasse of ander verwante artikels moet nie as verlore goedere beskou word nie, dit moet gelos word waar dit is. Alle goedere wat agterbly word na die “Verlore Klerebank” (by ou MacNellies) gestuur.
  6. ‘n Leerling wat beseer word of siek raak gedurende naskooltyd sal, soos tydens skoolure, die nodige mediese behandeling ontvang. In die geval van nood of ernstige siekte sal die ouers onmiddelik geskakel word.
  7. Geen leerling mag met ‘n brandblusser of elektriese skakelbord peuter nie.
  8. Die woonstelle en voertuie van personeel is onder alle omstandighede buite perke vir leerlinge
  9. Vandalism will be addressed with the necessary sanction
  10. No flower or tree may be damaged for any reason whatsoever.
  11. Die pluk van bg. is ook nie toelaatbaar nie.
  12. Rook is verbode op die terrein en ook na skool indien n leerling skoolklere aan het of as een van ons kinders geïdentifiseer kan word. Dit geld ook vir die gebruik van drank of dwelms.
  13. Geen gevaarlike speletjies mag gespeel word nie, dit sluit hoofsaaklik speletjies in met voorwerpe wat van ‘n harde materiaal gemaak word.

  14. Toys will be allowed if it is kept at the centre and only used during after care time in the afternoons. Parents who are prepared to donate toys may hand it in at the office. All toys will be the property of the centre and given to all the children to play with.
  15. Geen wapens word op die terrein toegelaat nie – BB gun, windbuks, rewolwer, pylgewere ens. Hierdie artikels sal dadelik gekonfiskeer en aan die polisie oorhandig word.
  16. ‘n Selfoon mag slegs gebruik word met toestemming van die Naskoolsentrum personeel.

Aftercare hours

Monday – Thursday from 13:00 – 17:00
Friday from 12:40 – 17:00

No facilities are available during school holidays.
A light meal with fruit and cold drink will be served each day.
Each Grade will follow a daily routine.
No daily visitors are allowed.