Nellies support Rhino conservation.
September 19, 2020
Laerskool Nelspruit
Ons nuwe personeel is hartlik ontvang en verwelkom by die skool. Links: Me. Annedine Lugg – Gr 7 Wiskunde, Me. Lee-Ann Steinbrucker – Gr 4 , Me. Danika Andrews – Gr 2 en Me. Jeanine Erasmus – Gr 3. Die regte skool vir al die regte redes
#TrotsNelliesNellie Miere
Ons nuwe Nellie Miere personeel is hartlik ontvang en verwelkom by die skool. Nellies verwelkom graag van links: Me. Alucia vd Westhuizen Gr RRR, Me. Lou- Lique Lamprecht Gr RR en Me. Chané Pretorius Gr 0. Die regte skool vir al die regte redes!
#TrotsNellies