MISSIE
Laerskool Nelspruit se tradisies en etos is gebaseer op waardes en normes wat verteenwoordigend is van die skool se demografie. Die Beheerliggaan beywer hulle daarvoor dat daar volle aanvaarding van en respek sal wees vir al ons ouers, kinders en personeel en waardes soos integriteit, deernis, verantwoordelikheid, respek en ‘n goeie werksetiek bevorder sal word.
The spirit of our mission is to embrace the religious diversity of South Africa, allowing everyone the right to freedom of conscience, religion, thought, belief and opinion.