Nellies Lojaliteitskaarte / Loyalty Cards

Ons dink buite die boks
July 7, 2020
Nellies support Rhino conservation.
September 19, 2020

Geagte Nellie ouers,

Elke gesin sal in die komende week ‘n Nellie lojaliteitskaart ontvang.

Lowveld loyalty Program (LLP) skep die geleentheid vir ouers om Laerskool Nelspruit te ondersteun deur hul gewone alledaagse aankope by die volgende geselekteerde besighede te doen; (Shell Dos Santos, Caltex Dos Santos, Elmadre Slaghuis en Rooikat Liquors).

Free LLP cash back cards are distributed to our parents and the Laerskool Nelspruit Staff. By swiping the cards with their purchases at selected stores, (Shell Dos Santos, Caltex Dos Santos, Elmadre Slaghuis en Rooikat Liquors). The school will earn points with monetary value.

Die regte skool vir al die regte redes.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.