In dié gewilde sportsoort wat baie vinnig groei wêreldwyd wil ons die spelers se kennis oor die spel uitbrei en hul hokkie vaardighede verbeter sodat elke speler optimaal kan ontwikkel volgens hul eie vermoëns en talente.Elke speler moet ’n liefde ontwikkel vir Hokkie as sportsoort en die spel geniet, sodat hul lewenslank kan deelneem.
We believe that Hockey plays an important role in the education of a young child. Hockey is a team sport that teaches you about team spirit, discipline, rules and socialization.