The admittance of a pupil to the school is subject to the parent / guardian accepting the following prior to admission:
- Identification with and living up to the school ethos during all activities in particular as far as mother tongue and Christian character is concerned.
- The pupil must comply with the age requirements and minimum advance requirements as set out by the Education Departement and enforced by the Governing Body for the particular grade in question.
- The payment of the compulsory school fees as set out by the Governing Body in the rules of the school.
- The pupil and his parent / guardian will comply with the school rules and regulations according to statutory rules or as set out by the Governing Body in particular the rules pertaining to school uniforms.
- The parents / guardians must apply annually to obtain admission or re-admission for the next year of schooling.
TOELATING VAN LEERLINGE
EERSTE INSKRYWINGS (Graad een)
(Die inskrywingsvorm is beskikbaar onder “Vorms” in die navigasie paneel.)
Kinders wat gedurende die jaar sewe (7) jaar oud word, is skoolpligtig en moet in Januarie ingeskryf word. (Kinders wat voor 30 Junie ses (6) jaar oud word, mag ook ingeskryf word)
Ouers word vriendelik versoek om die volgende gereed te hê wanneer ‘n graad een leerling ingeskryf word:
1. Volledig voltooide inskrywingsvorm
2. Volledige inligting en handtekening van persoon verantwoordelik vir die betaling van die skoolfonds.
3. Alle nodige aanhangsels:
- Geboortesertifikaat van leerder
- Identiteitsdokumente van beide ouers/voogde
- Bewys van verblyf (Voedingsarea)
LEERLINGE VANAF ANDER SKOLE
(Die inskrywingsvorm is beskikbaar onder “Vorms” in die navigasie paneel.)
Die volgende inligting word verlang wanneer ‘n leerling van ‘n ander skool hier inskryf:
1. Volledig voltooide inskrywingsvorm
2. Volledige inligting en handtekening van persoon verantwoordelik vir die betaling van die skoolfonds.
3. Alle nodige aanhangsels:
- Geboortesertifikaat van leerder
- Identiteitsdokumente van beide ouers/voogde
- Bewys van verblyf (Voedingsarea)
- Oorplasingskaart van vorige skool
- Laaste vorderingsverslag / skoolrapport
DEPARTURE OF PUPILS
Only after all text books have been handed in to the appropriate teachers, will a transfer card be given to a departing pupil.
A transfer card must be requested in writing by the parent / guardian. (See “Vorms” tab)
SKOOLFONDS
Skoolgeld word gehef vir elke kind in die gesin. Die Beheerliggaam bied jaarliks tydens ‘n algemene begrotingsvergadering vir ouers die geleentheid om die skoolgeld vir die volgende jaar te bepaal. Skoolgeld is in tien gelyke paaiemente betaalbaar voor of op die eerste dag van die betrokke maand.
Die volle saldo moet teen 31 Oktober van die betrokke jaar gedelg wees.