NELLIE MIERE
KLASSE / CLASSES

Afrikaans:
Gr. R. – 5/6jr. (24 lle. in ‘n klas)
Gr. RR. – 4/5jr. (22 lle. in ‘n klas)
Gr. RRR. – 3/4jr. (16 lle. in ‘n klas)
Gr. 0 - 2/3jr. (14 lle. in ‘n klas)
English:
Gr. R – 5/6yrs. (24 learners in a class)
Gr. RR – 4/5yrs. (22 learners in a class)
DOELWITTE
· Die kind se volle potensiaal word ontwikkel (fisies, emosionele, sosiale,
kreatiewe, intellektuele en kognitiewe vaardighede)
· Ons leer deur middel van spel.
· Ons reeds bekende leefwêreld word uitgebrei en verryk.
· Our teaching program requires involvement and participation by every individual
and we encourage group work.
· Die fokus verskuif na kennis, vaardigheid en die gesindheid van elke leerder.
· Godsdienstige aspekte vanuit ‘n Christelike perspektief geniet intensiewe aandag
en is ‘n groot prioriteit by Laerskool Nelspruit.
· Ons maak leerders bewus van die estetiese bv. natuur, musiek en skeppende kunste.
· Ons skerp goeie gewoontes in bv. persoonlike higiëne, toiletroetine, opruim,
oppas van besittings, respek en trots vir die skool en omgewing.
· A great variety of media is integrated with which the learners have the opportunity
to express themselves fully.
· Stimuleer taalvaardighede deur middel van stories, rympies, gediggies,
prenteboeke, ervarings en gebeurtenisse te verbaliseer.
· Betrek alle sintuie (sintuiglike waarneming) sien, hoor, voel, proe en ruik.
· Dramatisering (fantasiehoek, poppespel, nabootsing van aksies).
· Formulating and expressing arguments are enhanced, learners are involved in
sorting, sequencing, numerical understanding, counting activities, relations in space
and time and measuring.
· Gee aandag aan sosialiseringsmylpale.
· Groot spierontwikkeling: Buitespelaktiwiteite.


SCHOOL TIME
EDUCATIONAL PROGRAMME: 07:45 - 12:45
DEPARTURE: MONDAY – THURSDAY 12:45 - 13:00
DEPARTURE: FRIDAY 12:30 – 12:40
LAST DAY OF EACH TERM: SCHOOL CLOSES AT 11:30
AFTERCARE: 13:00 – 17:00
FEES
- Registration fee
- Book fee (Gr. R: Bible, Maths, Perceptual, Letter book. Gr. RR/RRR: Bible book)
- School fee and Aftercare fee
- Excursion fee
INSKAKELING BY DIE RES VAN DIE SKOOL


SCHOOL ATTENDANCE
Should you need to fetch your child at a time other than the given school times, prior arrangements should be made with the child’s specific facilitator. Absenteeism as result of illness should be reported telephonically. You are requested not to send sick children to school as their participation in the activities will be influenced and it poses a health risk to those in the same class. Children with contagious illnesses or lice should be kept at home until fully recovered. Should such a child attend school, parents will be requested to fetch them immediately. No medicine is allowed to be sent to school.
ADMINISTRASIE EN ANDER REëLINGS
KLEREDRAG
Is beskikbaar by Dino Sportwear / C.K. Embroideries
Somer:
Kortmou Nellie-Mier T-hemp en enige kort blou- of denimbroek van u keuse met kaalvoete.
Winter:
Langmou Nellie-Mier T-hemp en enige lang blou denimbroek / donkerblou ski-pants van u keuse met tekkies. ‘n Blou baadjie of Blou Dri-Mac moet saam met die uitrusting gedra word vir die ekstra koue dae.
Alle klerasie moet duidelik gemerk wees.
‘n Houer vir verlore goedere is beskikbaar in gang A.


UITSTAPPIES
Ons poog om drie uitstappies per jaar te onderneem. U sal telkens per brief, in die onthouboekie in kennis gestel word.
KOMMUNIKASIE
Onthouboekie
‘n “Onthouboekie” word aan elke leerder gegee. Die dissipline beleid en ander belangrike inligting m.b.t. die skool, die tema van die week, nuus, wenke en artikels wat die leerders moet saambring word mooi hierin uiteengesit. Die boekie moet daagliks in die leerder se tas wees. Nuwe inligting word Donderdae ingeplak.
Telefonies
Laat asseblief boodskappe by die sekretaresse (013 752-8148). Afsprake kan met die fasiliteerders en hoof gereel word.


VERJAARSDAE
UITNODIGINGS
Geen uitnodigings mag vir klaspartytjies gestuur word nie.
PARTYTJIEPAKKIES
Stuur maklik uitdeelbare lekkernye. Geen speelgoed of artikels word saam met of in die partytjiepakkies toegelaat nie.
FOOD
LUNCH BOX
Each learner should be supplied with a sandwich and cold drink on a daily basis. Only healthy foods are allowed. Included a list to choose from: Bread, fresh fruit, dried fruit, vegetables, nuts, biltong, dried wors, cheese, yogurt, egg, cold meat, sausage, plain pretzels, homemade salty popcorn, salt biscuits (tux, mini-cheddars), provitas, cream-crackers. Cold drink, juice, water.
NOT ALLOWED
NO sweets, chips, muffins, banana bread, cakes, cookies, cereal bars, chocolates, chocolate spread, cereal, jelly, custard, fizzy drinks or milkshakes are allowed. It will be confiscated.


VEILIGHEID
Die Nellie Miere terrein is afgebaken. Leerders word vergesel na alle aktiwiteite deur die onderwysers. Ouers moet die leerders na en van die klasse vergesel wanneer hulle gebring en kom haal word. Geen leerder sal toegelaat word om die terrein te verlaat sonder volwasse begeleiding nie. Vooraf reëlings en die nodige dokumentasie moet in plek wees voordat iemand anders u kind kom haal.
BUITEKURRIKULêRE AKTIWITEITE
Kindermusiek word weekliks as deel van die dagprogram aangebied. Opsionele aktiwiteite soos Playball, Swimrite, Monkeynastix, Witjassies, CMaths, Kiddie Gym en Puma kidz word vanaf 12:30 - 13:30 by die skool op verskillende dae aangebied. ‘n Ekstra fooi word vir die opsionele aktiwiteite gehef.


KULTUUR EN ANDER
Geleentheid word aan die Graad R leerders gebied om aan die Eisteddfod deel te neem. ‘n Toekenningsgeleentheid word aan die einde van die jaar gehou. Die Kermis, Revue, konserte ens. vorm saam deel van die Laerskool organisasie.
ASSESSMENT REPORTS
Progress report: June
Progress report: September
Assessment report: November
PARENT MEETINGS
During the first term an assessment information evening will be held. After the assessment reports parents will be invited to a one on one meeting to discuss their child’s progress.


FUND RAISING PROJECTS
KUNSAKTIWITEITE
Gee asseblief die nodige erkenning aan u kind se werk. Dit moedig hulle aan om deel te neem. Die kunswerk wat u kind huistoe bring is hul eie werk en nie die van die onderwyser nie.
AFVALMATERIAAL
Vir skeppende aktiwiteite maak ons van afvalmateriaal gebruik, wat goedgunstiglik deur u as ouers versamel en skooltoe gebring word. Afvalmateriaal kan weekliks soos die onthoubriefie aandui aan die klasonderwyser gegee word of in die houers op die stoep geplaas word.


GOUE REëLS VIR AFSKEID NEEM
GENERAL REQUIREMENTS
A school bag should be brought to school every day to keep all the belongings together. No toys or jewellery are allowed. Stationery should be brought on the first day of school. Everything should be marked clearly.
WENKE
Moedig jou kind aan. Help om jou kind bedrewe te laat voel. Moenie te gou inmeng nie. Organiseer jou kind se omgewing. Leer jou kind die gevolge van sy gedrag. Luister sonder om oordele te vel. Wees opreg – moenie voorgee nie. Thank you for trusting us with your most precious gift. We are going to work together with you as our partners in education to achieve happy, balanced and enthusiastic learners for the future!
DIE PAD NA SELFSTANDIGHEID
Dis seker elke ouer se wens dat hul kinders in hul beskermende skadu self sterk stammetjies sal maak. Die pad na selfstandigheid begin vroeër as wat ‘n mens mag dink.Saam gaan ons ‘n verskil maak!

SKRYFBEHOEFTES
GRAAD 0
2 Ponal Houtlym
1 Pak dik vetkryte – Staedtler produk
1 Legkaart – (6 of 9 stuk)
1 Groot plastiekbal
1 Boontjiesak
2 Bokse snesies
1 Dettol spuitbottel handseep
1 Sakkies wet wipes
1 Bakkie vir Vetkryte (10cmx16cm)
1 A5 Plastiek koevert
GRAAD RRR
2 Ponal Houtlym
1 Pakkie vetkryte (dik)
1 Pakkie Olie Pastelle
1 Pakkie Uitdraaikryte
1 Skêr (stomp punt)
1 Legkaart – (12 stuk)
1 Groot plastiekbal
1 Boontjiesak
2 Bokse snesies
1 Sakkie wet wipes
1 Spuitbottel handseep
1 A5 Plastiek koevert
GRAAD RR
2 Pritt gom / Pritt glue sticks of 43g each
2 Ponal Houtlym / Ponal Wood Glue
1 Pakkie uitdraaikryte / Screw out Crayons
1 Pakkie vetkryte / Wax Crayons (Thick)
1 Pakkie Olie Pastelle / Oil Pastels
1 Skêr (stomp punt) / Scissor (round edge)
1 Legkaart – (24 stuk) / Puzzle – (24 piece)
1 Groot plastiekbal / Big Plastic Ball
1 Boontjiesak / Bean Bag
1 -2 Liter bak / 2 Litre Ice-cream container
1 Pakkie Wet Wipes
2 Bokse snesies / Box tissues
1 Spuitbottel handseep / Bottle Hand Soap
1 A5 Plastiek koevert / A5 Plastic envelope
GRAAD R
2 Ponal Houtlym / Ponal Wood Glue
1 Pakkie uitdraaikryte / Screw out Crayons
1 Pakkie vetkryte (Medium) / Wax Crayons
1 Pakkie Olie Pastelle / Oil Pastels
2 Whiteboardmarkers (Dry Wipe – black)
1 -20 Bladsy / Page Flip file
1 Skêr (stomp punt) / Scissor (round edge)
1 Legkaart – (48 stuk) / Puzzle – (48 piece)
1 Springtou / Skipping rope
1 Groot plastiekbal / Big Plastic Ball
1 Boontjiesak / Bean Bag
1 -2 liter roomysbak / 2 Litre container
1 Sakkie Wet Wipes / Packet Wet Wipes
2 Bokse snesies / Box tissues
1 Bottel Dettol seep / Bottle Hand Soap
1 A5 Plastiek koevert / A5 Plastic envelope