154bw chess pieces both colors 900x450 95835

SKAAKKOMITEE SE KONTAKBESONDERHEDE

Z Smit

zinelle@nellies.co.za

C Pretorius

cindy.ecoviro@gmail.com

071 2593050

 * Laai af:  -Skaakbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

* Laai af:  -Sportbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier


* Laai af: -Meriete toekenningsbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

 

Nellie’s Chess – IT’S YOUR MOVE!

Skaak deelname by Laerskool Nelspruit het ten doel om die spelers se konsentrasievermoë en selfvertroue te verbeter. Hulle leer ook om situasies te analiseer en besluite te neem.

Missie
Om aan elke leerder die geleentheid te bied om aan skaak deel te neem, en om ‘n waaghouding aan te moedig.

Competitions
We participate in five competitions every year. The annual round robin competition, amongst the local schools,  is hosted in June.

Skaak is ‘n spel vir konings !

  

 

Nellies doen ‘n beroep op ouers wie se kinders betrokke is by die sport aktiwiteite 2014 om dit dalk te oorweeg om as borg betrokke te raak. Ons skool benodig die volgende toerusting. Ons sal genoegsame publiteit en bemarking vir u maatskappy bied.
Kontak asb Johan Orton by johan@nellies.co.za /0823731733

Skaak:
• Skaakhorlosies x 10 (R 675 x 10 = R 6 750)