Revue

 REVUE 2018: Dit is die land…..

Revue 2018 Pascal
Laerskool Nelspruit bied elke 5 jaar ‘n revue aan en 2018 het ons weer so gemaak!

 

Doelwitte:

  • om elke leerder van Laerskool Nelspruit die geleentheid op die verhoog te bied
  • ‘n liefde te kweek vir musiek en beweging
  • om aan elke Nellie, oud en jonk, die geleentheid te bied om hul talent uit te leef en met ander te deel