0/13A TITELBORG VIR 2019 – AVINIER
TRP Avinier LogoWhite
          Arili Boshoff webXEROX Netbal

Sportbeleid – Algemene sportbeleid. Druk HIER om af te laai.

NETBAL 2019 – Belangrike inligting en datums vir ouers en dogters. Druk HIER om boekie af te laai.

 

Netbalkomitee se kontakbesonderhede

Riana Davel

riana@nellies.co.za

L Stighling

lee.stiglingh@gmail.com  

079 8758190


 INF NUWE REELBOEK 2016, LAAI AF – druk hier

* Laai af:  -Mini -Netbalbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

* Laai af:  -Netbalbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

* Laai af:  -Sportbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

*Laai af:  -Meriete toekenningsbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

 

 

 

NETBAL

Doelwitte

    Om ‘n liefde vir Netbal by die dogters te kweek.
    Om die nodige Netbalvaardighede vir die dogters aan te leer, sodat hulle met selfvertroue Netbal kan speel en dit geniet!
    Om ‘n gesonde, gebalanseerde lewenswyse te kweek.

Afrigters

Die afrigters woon jaarliks ‘n praktiese skeidsregterskursus by, skryf ‘n teoretiese eksamen en ontvang ook ‘n praktiese gradering.

Netbalkursusse

Korrekte, gespesialiseerde afrigting is uiters belangrik aangesien Netbal reeds op Laerskool vlak baie gespesialiseerd raak.

Dr. Elsje Jordaan, voormalige Nasionale Netbal kaptein in 13 internasionale wedstryde, insluitend die Wereldbeker in 2003, is nou betrokke by die opleiding van ons afrigters en bied ook jaarliks die Netbalkursus vir die dogters en afrigters aan. Die seisoen se Netbaloefening word ook deur haar uitgewerk.

Trials
The school teams (U/10 – U/13) are chosen by a panel of 5 independant coaches.
Basic Netball skills and the ability to play in a team are amongst the criteria used to select a girl for a team.

The U/12 en U/13 girls are also afforded the oppertunity to participate in the Circuit trials, Sub Regional trials and Regional trials.

 

 

Nellies doen ‘n beroep op ouers wie se kinders betrokke is by die sport aktiwiteite 2016 om dit dalk te oorweeg om as borg betrokke te raak. Ons sal genoegsame publiteit en bemarking vir u maatskappy bied. Kontak asb Johan Orton by johan@nellies.co.za /0823731733