Eisteddfod

Kinders kry die geleentheid om selfvertroue te ontwikkel met elke optrede.
Massadeelname word deur die skool aangemoedig.

Ouers moet self hul kinders inskryf indien hulle aan die Eisteddfod wil deelneem.
Al die Graad 1 – 7 kinders wat tydens die Eisteddfod ʼn A+, A++ of  ʼn prestige toekenning ontvang, kry die geleentheid om hul talent vir hul maats, ouers en onderwysers ten toon te stel tydens die jaarlikse Kultuurkonsert.

Besoek: www.eisteddfod.co.za vir meer inligting