Gesonde Ontwikkeling

Naas die intellektuele ontwikkeling van die kinders in die klaskamer, is deelname aan sport en meer spesifiek, atletiek, ‘n aanvullende opvoedings geleentheid buite die klaskamer. Deelname aan atletiek is van groot waarde vir die ontwikkeling van ‘n kind. Dit stel die kind bekend aan die kuns om vinnig en ver te hardloop,
om hoog en ver te kan spring en om ‘n swaar voorwerp ver te gooi.

MISSION

To afford every child at Laerskool Nelspruit the opportunity to participate in athletics.
To cultivate a love for athletics, in the knowledge that a healthy body means a healthy mind.

MASSA - ATLETIEK

Die atletiekseisoen skop af die eerste Vrydag nadat die skool begin het, in die eerste kwartaal, met ‘n Massa byeenkoms waar elke leerder die geleentheid kry om aan die verskillende dissiplines: Naellope, Hoogspring, Verspring, Hekkies en Middelafstande deel te neem.

Na afloop van die Massa byeenkoms word die kinders in vier spanne te wete Mambas, Cheetahs, Buffels en Arende verdeel om aan die Interhuis deel te neem.

INTERHUIS EN VRIENDSKAPLIKE BYEENKOMSTE

Nadat die Interhuis afgehandel is word die eerste vier atlete per item gekies vir die Nellie Atletiekspan wat aan verskeie vriendskaplike byeenkomste deelneem.

Elke atleet kry voldoende geleentheid om deel te neem aan vriendskaplike byeenkomste om sodoende in aanmerking te kom vir die Interlaer Atletiekspan.

Vriendskaplike byeenkomste te Nelspruit, Middelburg en Ermelo word bygewoon ten einde die atleet instaat te stel om met ander atlete mee te ding.

INTER PRIMARY

The Nellies have been victorius in every Inter Primary Athletics Meeting since 2000.

These friendly meetings are hosted by schools in the Lowveld annually.

KURSUSSE

Afrigters kry die geleentheid om hul kennis uit te brei met die bywoning van ‘n atletiekkursus elke tweede jaar.

MPUMALANGA ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE

Atlete kry jaarliks die geleentheid om aan die Provinsiale Mpumalanga Atletiekkampioenskappe deel te neem.

Atletiek: komitee se kontakbesonderhede

A Drummondandre@nellies.co.zaB de Clerqbdc88@hotmail.co.za082 3789358

 * Laai af:  -Atletiekbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

* Laai af:  -Sportbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

* Laai af:  -Meriete toekenningsbeleid van Laerskool Nelspruit , druk hier

                             2019 Atletiek Borge

seymore pdf       Aon Logo Tagline CMYK Red

Atletiek: komitee se kontakbesonderhede

A Drummond

andre@nellies.co.za

B de Clerq

bdc88@hotmail.co.za

082 3789358

 * Laai af:  -Atletiekbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

* Laai af:  -Sportbeleid van Laerskool Nelspruit, druk hier

* Laai af:  -Meriete toekenningsbeleid van Laerskool Nelspruit , druk hier

Nellies Atletiek

Naas die intellektuele ontwikkeling van die kinders in die klaskamer, is deelname aan sport en meer spesifiek, atletiek, ‘n aanvullende opvoedings geleentheid buite die klaskamer.  Deelname aan atletiek is van groot waarde vir die ontwikkeling van ‘n kind.  Dit stel die kind bekend aan die kuns om vinnig en ver te hardloop, om hoog en ver te kan spring en om ‘n swaar voorwerp ver te gooi.

MISSION
To afford every child at Laerskool Nelspruit the opportunity to participate in athletics.  To cultivate a love for athletics, in the knowledge that a healthy body means a healthy mind.

MASSA – ATLETIEK
Die atletiekseisoen skop af die eerste Vrydag nadat die skool begin het, in die eerste kwartaal, met ‘n Massa byeenkoms waar elke leerder die geleentheid kry om aan die verskillende dissiplines: Naellope, Hoogspring, Verspring, Hekkies en Middelafstande deel te neem.
Na afloop van die Massa byeenkoms word die kinders in vier spanne te wete Mambas, Cheetahs, Buffels en Arende verdeel om aan die Interhuis deel te neem.

Webside   

INTERHUIS EN VRIENDSKAPLIKE BYEENKOMSTE
Nadat die Interhuis afgehandel is word die eerste vier atlete per item gekies vir die Nellie Atletiekspan wat aan verskeie vriendskaplike byeenkomste deelneem. Elke atleet kry voldoende geleentheid om deel te neem aan vriendskaplike byeenkomste om sodoende in aanmerking te kom vir die Interlaer Atletiekspan.
Vriendskaplike byeenkomste te Nelspruit, Middelburg en Ermelo word bygewoon ten einde die atleet instaat te stel om met ander atlete mee te ding.

INTER PRIMARY
The Nellies have been victorius in every Inter Primary Athletics Meeting since 2000.  These friendly meetings are hosted by schools in the Lowveld annually.

KURSUSSE
Afrigters kry die geleentheid om hul kennis uit te brei met die bywoning van ‘n atletiekkursus elke tweede jaar.

MPUMALANGA ATLETIEKKAMPIOENSKAPPE
Atlete kry jaarliks die geleentheid om aan die Provinsiale Mpumalanga Atletiekkampioenskappe deel te neem.

  Webside 2