Laerskool Nelspruit Meriete toekennings 2019

AKAS-2019-Laerskool-Nelspruit
Almal kan Afrikaans spel in Nellies
September 10, 2019
Ons dink buite die boks
July 7, 2020

Baie geluk aan al die presteerders by Laerskool Nelspruit.

TOP TOEKENNINGS 2019

SPORT:

INTERSENFASE

ATLETIEK
Beste Prestasie in Atletiek: Senior Seun – Vian Louw
Beste Prestasie in Atletiek: Senior Dogter – Tanya Pieterse
NETBAL
Beste Prestasie in Netbal – Jodi dos Santos
RUGBY
Beste Prestasie in Rugby – Theuns Meyer
Beste Prestasie in 7’S Rugby – Theuns Meyer
LANDLOOP
Beste Prestasie in Landloop: Senior Seun – Joshua Fincham
Beste Prestasie in Landloop: Senior Dogter – Tanya Pieterse
SKAAK
Beste Prestasie in Skaak: – Willie Wessels
TENNIS
Beste Prestasie in Tennis: Dogter – Danielle Lombard
Beste Prestasie in Tennis: Seun – Christian Smith
HOKKIE
Beste Prestasie in Hokkie: Senior Seun – Nathan Duncan
Beste Prestasie in Hokkie: Senior Dogter – Tanya Pieterse

BUITE SKOOLVERBAND
STOEI

Internasionale Deelname – Jean Erasmus
SPORTSEUN / DOGTER
Senior Sportdogter van die jaar – Tanya Pieterse
Senior Sportseun van die jaar – Theuns Meyer

GRONDSLAGFASE

ATLETIEK
Beste Prestasie in Atletiek: Junior Seun: Bernard Calitz
Beste Prestasie in Atletiek: Junior Dogter: Jessica Badenhorst
SWEM
Beste Prestasie in Swem: Junior Seun: Dandre Louw
Beste Prestasie in Swem: Junior Dogter: Jessica Matthyzen
LANDLOOP
Beste Prestasie in Landloop: Junior Dogter: Mieke Pauer
Beste Prestasie in Landloop: Junior Seun: Ihvan Pretorius
SKAAK
Beste Prestasie in Skaak: Junior: Mieke Pauer

AKADEMIE

VAKTOEKENNINGS

GR 7 2019
AFRIKAANS
AET: Nathan Duncan 79%
AHT: Carla Louw 91%
NW: Carla Louw 96%
TEG: Carla Louw 95.5%
ENGLISH
HL: Kwando Mhlongo 79%
LOR: Danielle Lombard 95%
SW: Sebastian van Heerden 93%
FAL: Telieze Coetzee 92%
SK/K & K: Telieze Coetzee 98%
WISKUNDE
Carla Louw 99%
EBW
Carla Louw 93%
GRAAD 7 DUX LEERLING
Telieze Coetzee
HOOF SE TOEKENNING
Tanya Pieterse

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.