Nellies wys hul staal tydens die SA Landloop Kampioenskappe

FREE MYSCHOOL APP
November 15, 2018
AKAS-2019-Laerskool-Nelspruit
Almal kan Afrikaans spel in Nellies
September 10, 2019

Altesaam 19 atlete van Nellies is gekies om aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe te gaan deelneem.

Baie geluk aan al ons atlete wat pragtig presteer het tydens die SA Landloop Kampioenskappe!

Die volgende atlete van Laerskool Nelspruit het aan die MPU-landloopkampioenskappe deelgeneem en is gekies om Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe te verteenwoordig.

Altesaam 19 atlete van Nellies is gekies om aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskappe te gaan deelneem.

19 Nellies het gaan deelneem en Mpumalanga verteenwoordig. Mpumalanga het 5de geëindig uit die 19 provinsies.

Ihvan Pretorius – 8 jaar seuns en die groep seuns van Mpumalanga wat saam met hom gehardloop het, het derde plek gekry.

Mieke Pauer – 9 jaar dogters en die groep dogters van Mpumalanga wat saam met haar gehardloop het, het ook derde plek behaal.

Hier is die atlete se posisies:

  1. Dogters 8 jaar
    • Kamea Fincham 43ste plek
    • Mia Maree 77ste plek
  2. Dogters 9 Jaar
    • Mieke Pauer 9de plek
    • Leney Maree 37ste plek
    • Milnie du Toit 115de plek
  3. Dogters 10 Jaar
    • Lana Theron 78ste plek
    • Nina du Toit 98ste plek
  4. Dogters 11 Jaar
    • Kacey Fincham 64ste plek
    • Marlie Bessinger 116de plek
  5. Dogters 13 jaar
    • Tanya Pieterse 25ste plek
  1. Seuns 8 jaar
    • Ihvan Pretorius 25ste plek
    • Kyle Robinson 99ste plek
  2. Seuns 9 jaar
    • Julian Middel 36ste plek
    • Christiaan Tryhou 58ste plek
    • Dian Venter 98ste plek
  3. Seuns 11 jaar
    • Samuel Tryhou 60ste plek
    • Ethan Green 85ste plek
    • Jadon Franken 117de plek
  4. Seuns 12 jaar
    • Joshua Fincham 50ste plek

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.